Anndi McAfeeوێن:wil 9A7mf xSs gدل Qq8Pdj Fسێ Ffa
| Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
| Anndi McAfee | |
| Geboorte | 28 September 1979 |
|---|---|
| Nasionaliteit | Amerikaans |
| Beroep(e) | Aktrise |
| Aktiewe jare | 1984–nou |
| Internet-rolprentdatabasis-profiel | |
Anndi McAfee (gebore 28 September 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tom and Jerry: The Movie (1992) en Ice Cream Man (1995), en in die televisiereeks Baywatch (1989).
Inhoud
- 1 Filmografie
- 1.1 Rolprente
- 1.2 Televisiereekse
- 1.3 Video's
- 2 Eksterne skakels
Filmografie[wysig | wysig bron]
Rolprente[wysig | wysig bron]
- 1992: Tom and Jerry: The Movie
- 1995: Ice Cream Man
- 1997: The Land Before Time Sing*along*songs
Televisiereekse[wysig | wysig bron]
- 1989: Baywatch
- 1989: Dink, the Little Dinosaur
- 1992: The Little Mermaid
- 1993: Home Free
- 1994: Hey Arnold!
- 1994: Bump in the Night
- 2002: Shin Chan
- 2004: The Soup
- 2007: The Land Before Time
- 2018: Sky Rat
Video's[wysig | wysig bron]
- 1996: Dot & Spot's Magical Christmas Adventure
- 1998: The Land Before Time VI: The Secret of Saurus Rock
- 2000: The Land Before Time VII: The Stone of Cold Fire
- 2001: The Land Before Time VIII: The Big Freeze
- 2007: The Land Before Time XIII: The Wisdom of Friends
Eksterne skakels[wysig | wysig bron]
- Anndi McAfee in die Internet-rolprentdatabasis